Grondbesetting op munisipale én landbougrond is opnuut ‘n bedreiging te midde van verwikkelinge rondom onteiening sonder vergoeding. Die veiligheid van boere en hul besighede word deur meer as plaasaanvalle en veediefstal bedreig. ’n Grondbesetting op ’n boer se grond kan groot skade berokken of selfs die einde van die boerdery beteken.Grondbesettings, saam met plaasaanvalle en..
Continue reading…
Beskerm jouself só teen grondbesetting
Enjoyed this post? Share it!
Belangrike inligting hoe om jou huis te benader as daar niemand tuis was nie
Daar was vandag twee plaasaanvalle op mense wat van die kerk af terug gekom het. Of jy kerk toe, skool toe of na ‘n braai toe gaan, wees uiters waaksaam en gereed met jou terugkoms! Hier is ‘n paar punte om te onthou. Daar is nog baie ander faktore, maar begin dalk met die basiese?..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hou só jou huis veilig teen indringers hierdie feestydperk
Die grensmure, omheining en hekke rondom ʼn huis bied ʼn versperring teen ongewenste besoekers en inbrake. Hieronder is ʼn paar doeltreffende wenke om jou huis se versperrings na te gaan en in stand te hou. Ondersoek die omheining Spuit die aluminiumheining elke jaar af en vee dit skoon af met ʼn lap. Laat enige swak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Veiligheid begin by jou
Baie is al gesê en geskryf omtrent hierdie onderwerp en sal seer sekerlik nog gedoen word ook, veral in ons land met sy kronies-slegte veiligheidsituasie, wat by die dag net meer agteruitgaan. Individueel gesien, is hierdie legio verskillende dinge genoeg om mens taamlik deurmekaar te maak, maar begin eerder hier te kyk na Veiligheid en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasveiligheid: Leer só selfverdediging
“As daai mes uitkom en jy weet nie waarvoor om te kyk nie, sink hulle hom vinnig in jou maag in. Vir bystanders gaan dit lyk of hy jou soos ’n ou vriend omhels.” Landbouweekblad het onlangs berig oor die selfverdediging-onderneming True Survival, wat Jan Alleman tegnieke leer wat spesifiek vir Suid-Afrikaanse omstandighede en situasies..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Chat Online
Qatar Airways
Immune Support
Recent Posts
- PUBLIC SAFETY ANNOUNCEMENT: Useful tips that could save your life during a home invasion
- What to do if you are hijacked
- “They’re not behind you”- Fidelity ADT explains how hijackers are following you home
- Tips on how to deal with vehicle crime in SA: Hijackings, remote-jamming and more..
- Beskerm jouself só teen grondbesetting