Die polisie in Noordwes het motoriste gewaarsku om bewus te wees van kapers se werkswyse nadat ʼn aantal bestuurders die afgelope paar weke slagoffers van kapers geword het. Lt.kol. Adéle Myburgh, woordvoerder van die polisie, het gesê motoriste wat op die N14 en R503 tussen Ventersdorp en Coligny en tussen Coligny en Lichtenburg reis moet..
Continue reading…
Motoriste gewaarsku teen kapings in Noordwes
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!