Nothing can quite prepare one for the trauma of a hijacking, however, there are a few things one could do in the event of a hijacking, particularly when there are children around (courtesy of our friends at Netstar). What to do if you are hijacked The first and golden rule: Don’t antagonise the hijackers. Show..
Continue reading…
What to do if you are hijacked
Enjoyed this post? Share it!
“They’re not behind you”- Fidelity ADT explains how hijackers are following you home
There has been a surge in hijackings over the past year, with over 53,000 hijacking victims in the country during the reported period from April 2016 to March 2017. This is according to StatsSA’s victims of crime survey, which found with the exception of thefts out of a motor vehicle, hijacking, sexual offence and consumer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vroue-bestuurders – Wees wakker, wees waaksaam, wees voorbereid!
In die lig van die toenemende intimidasie op vroue-bestuurders en soortgelyke insidente, net weer die volgende wenke en raad: *Geen paranoia hier nie, gratis hulp wat jy kan volg of kan los, maar moenie sit en snik as jy dit in die wind gegooi het en dan ‘n slagoffer word nie! Dis n “oorlog” daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Motoriste gewaarsku teen kapings in Noordwes
Die polisie in Noordwes het motoriste gewaarsku om bewus te wees van kapers se werkswyse nadat ʼn aantal bestuurders die afgelope paar weke slagoffers van kapers geword het. Lt.kol. Adéle Myburgh, woordvoerder van die polisie, het gesê motoriste wat op die N14 en R503 tussen Ventersdorp en Coligny en tussen Coligny en Lichtenburg reis moet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Veiligheidsmaatreëls wat toegepas kan word by die vulstasie
‘n Paar nuttige veiligheidsmaatreëls wat bestuurders en passasiers kan toepas wanneer daar by vulstasies gestop word. Vensters en passasiersdeure moet te alle tye toe wees en jou kattebak moet ook gesluit wees. Passasiersdeure wat nie gesluit is nie, is ʼn uitnodiging om goed te steel wat los rondlê, of om ʼn kar te kaap. Jy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisie waarsku teen kapers se nuwe werkwyse
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het motoriste vandeesweek gewaarsku teen ʼn nuwe werkwyse wat kapers glo gebruik om afleweringsvoertuie te kaap. Volgens die polisie kontak kapers glo afleweringsmaatskappye om onder meer vuurmaakhout of gras vir hulle op te tel en af te lewer, waarna hulle die voertuig in ʼn afgeleë gebied kaap. Konst. Connie Moganedi, woordvoerder van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuttige wenke om motordiefstal te voorkom in Suid Afrika
As jou voertuig al ooit gesteel is, of jy ken iemand wat ʼn slagoffer van motordiefstal was, sal jy goed bewus wees van hoe ontsettend dit kan wees. Die een oomblik verlaat jy jou huis, gereed vir die nuwe dag, en die volgende het jou hart tot in jou voete gesak met die besef dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Chat Online
Qatar Airways
Immune Support
Recent Posts
- PUBLIC SAFETY ANNOUNCEMENT: Useful tips that could save your life during a home invasion
- What to do if you are hijacked
- “They’re not behind you”- Fidelity ADT explains how hijackers are following you home
- Tips on how to deal with vehicle crime in SA: Hijackings, remote-jamming and more..
- Beskerm jouself só teen grondbesetting